Gale Page

Gale Page
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sally Perkins Rutter
Geboorte (1913-07-29)29 Julie 1913
Sterfte 8 Januarie 1983 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gale Page (29 Julie 1913 – 8 Januarie 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Crime School (1938), Four Daughters (1938), The Amazing Dr. Clitterhouse (1938), en They Drive by Night (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy